Ferdi van den Heever van die HoĆ«rskool Bastion verwerf ān goue medalje by die Nasionale ranglys-kompetisie in Oos London die naweek van Ā 25 tot die 27 Augustus 2017.
Die Nasionale ranglys kompetisie is om te bepaal hoeveelste jy as Judoka gelys is op die Nasionale ranglys. Die ranglys bepaal die uitnodigende Judokas vir volgende jaar, wat plaasvind gedurende Januarie en bepaal ook die uitnodiging na die Nastionale proewe wat plaasvind in Februarie.
Ferdi Het eerste plek behaal op die ranglys vir sy groep en gewig.
Baie geluk Ferdi!!