Gimmies se 2de krieketspan maak dit 2 uit 2.
1ste wedstryd: Speler van die wedstryd is Jonny van der Merwe. Behaal 72 lopies van 50 balle.
2de wedstryd: Speler van die wedstryd is Dihan Mouton. Neem 5 paaltjies vir 11 lopies na 5de beurt.
Become a Sponsor









