Kayla Strombeck van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het Saterdag, 8 Februarie, die Midmar-Myl familie-aflos
van 1,6km in 35,28min geswem. Op Sondag, 9 Februarie, het sy die Do.13 1,6km in ‘n tyd van 40,16min afgelê.
Baie geluk, Kayla!
Become a Sponsor









