)

Hoërskool Hans Moore musiekleerders skitter

Drie leerders van die Hans Moore Musiekskool, Benoni, het die Unisa Musiekteorie-eksamen in Junie afgelê en skitterende presteer! Twee leerders slaag met lof. Monique Genis (‘n laerskoolleerder) het 93% behaal en Marishé Vermeulen behaal 83%.

Zianci van Zyl het ook die Gr.5 eksamen met goeie punte afgelê. Baie geluk aan hierdie drie leerders en hul onderwyser, Dr. Marita Badenhorst.

Foto: Marishé Vermeulen wys hoe bly sy is dat sy die Musiekteorie-eksamen met lof geslaag het!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal