Hoërskool Hans Moore van Benoni se 1ste Netbalspan het as naaswenners van die NWU Pukke Sportreeks uit die stryd
getree teen Hoërskool Dr Malan van Meyerton. Hierdie span het ook die liga-wedstryd teen teen Hoërskool Brandwag
van Benoni gewen met 26 – 22.
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










