)

Hans Moore Musiekskool ontvang Merietetoekenning

Die Hans Moore Musiekskool in Benoni o.l.v dr. Marita Badenhorst het ‘n merietetoekenning van Unisa ontvang vir hul puik musiekuitslae van 2018. Die leerders het na afloop van die 2017 eksamen in musiekteorie ‘n skitterende 89% behaal!! Dis voorwaar ‘n pretasie waarop die musiekskool en die leerders baie trots is en toekennings soos die getuig van die harde werk en toewyding wat eie is aan elke musiekleerder!! By die musiekskool word leerders WENNERS!!

Foto bo:

Voor: Juandre Fourie, Brandon Potgieter

Agter: Nadine Raaths, Lulu Solfafa, Esmari Bezuidenhout, Ethan Hullyer, Ilanka van Staden, Chanelda Smit, Esme Raaths.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal