Esmi van Wyk by ATKV LANDSWYE FINAAL. Weereens baieĀ gelukĀ aan Esmi van Wyk van HoĆ«rskool Hans Moore, Benoni, wat hierdie week aan die ATKV Landswye Finaal kompetisie te Worcester gaan deelneem. Ons wens haar en Me. V. Botha alle sterkte toe en ‘n veilige reis.