)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me K vd Berg

Geboortedorp: Ogies, Mpumalanga
Gematrikuleer by: Hoërskool Middelburg, Mpumalanga Verdere studies by: Pukke

Vorige skole waar ek onderwys gegee het:
HOËRSKOOL Middelburg
Hoërskool Genl. Hertzog, Mpumalanga
Hoërskool Bastion, Gauteng
Help Mekaar College, Gauteng
Hoërskool Punt

Vakke wat ek tans aanbied: Wiskunde

Sport/Kultuur/Akademiese prestasies op skool en daarna:
1e Netbal op skool
Provinsiaal Netbal
SA o/25 Netbal
Nasionaal Senior Top 30
SA Skole gradeerder
SA Skole Keurder
SA Skole Skeidsregter
Nasionale Senior Skeidsregter

Stokperdjies: Motorfiets ry, Kayak, Bodybord, Fly fishing en teken, stap

Iets interessant omtrent myself:
Groen belt in Judo en musiekles geneem op skool.
Visrivier canion, Tugela Couge en Grand Canion gestap

My boodskap aan Punt: Life is a courageous and powerful journey

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal