Hoërskool Oudtshoorn se meisies-netbalpan is eerste geplaas onder die skoolgaande meisiesspanne tydens die Sake-Aflos 2020 Business Relay en die hokkie-seunspan 2de in die kategorie.
Baie geluk!

)
Hoërskool Oudtshoorn se meisies-netbalpan is eerste geplaas onder die skoolgaande meisiesspanne tydens die Sake-Aflos 2020 Business Relay en die hokkie-seunspan 2de in die kategorie.
Baie geluk!

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…