)

Hoërskool Punt Starganza 2020

V.l.n.r: De la Rey Steyn en Simoné Koen:  Mnr. en Me. Just Property Starganza 2020, Henco Senekal en Daniëlle Kruger (1ste prins en prinses) en Sheldon Whites en Lené van der Gryp (2de prins en prinses)

Foto’s deur:  Francois B. Photography

 Vanjaar se Just Property Starganza 2020 het op 21 Februarie 2020 plaasgevind. Die Seremoniemeester was die bekende Sean Else en die gaskunstenaar Mel Botes.

Die finaliste het almal pragtig gelyk en die beoordelaars moes omtrent kopkrap om ‘n wenner te kon aanwys.

Baie geluk aan die volgende wenners:

Me. en Mnr. Persoonlikheid: Courtney Williams en Henco Senekal

Me. en Mnr. Fotogenies: Simoné Koen en Sheldon Whites

Mnr. en Me. Just Property Starganza vir 2020:

2de prinses: Lené van der Gryp

2de prins: Sheldon Whites

1e prinses: Danielle Kruger

1e prins: Henco Senekal

Die wenners is Simoné Koen en De la Rey Steyn.

Baie dankie aan ons Hoofborg Just Property en al die ander borge.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal