Agter vlnr: Monique Gem?rr (82.6%), Wena Pienaar (83.2%), Lisa Higgs (83.4%), Marché Hunter (85%), Mienke Doubell (85%) en Petra Crafford (87.1%).
Voor vlnr: Madré Davids (87.9%), Fayden Sefoor (88.4%), Bea Botha (89.4%), Sarise Oosthuizen (92.1%) en die toppresteerder vir graad nege is Rosa van Zyl met 95.9%.
Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se Gr 9 toppresteerders na afloop van die November-eksamen.