‘n Aantal personeellede van van Laerskool Hartenbos het deelgeneem aan die Meiringspoort wedloop wat op 12 Oktober by De Rust plaasgevind het. Daar het ’n baie goeie spangees geheers onder hulle en almal het dit baie geniet en natuurlik voltooi!
Welgedaan, onnies!