Twee van Hoërskool Oudtshoorn se leerders, Courtney en Druwon, het die naweek aan ‘n kompetisie in Kaapstad deelgeneem waar hulle 2de plekke in altwee danse los gedans het. Hulle was die wenners van hul Slow foxtrot, Quickstep asook die Jive.
Welgedaan!!!
Struisies is trots op julle!