)

Laerskool Park: Bredasdop Top 10 Atletiekbyeenkoms

Vlnr: Cammy Cordom, Shakira September, Zack Joubert en Kurt Coetzee

Laerskool Park se atlete het baie goed presteer by die Bredasdorp Atletiekbyeenkoms.

Die uitslae is as volg:

Goud – Kurt Coetzee vir Hoogspring en Spiesgooi

Zack Wessels vir Diskus

Silwer – Mark-Hein Fourie vir Hoogspring en 70m Hekkies

Shakira September vir Verspring

Brons – Cammy Cordom in 100m

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal