MarinƩ Botha en Janika Pretorius.
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoƫskool Punt wat puik presteer het by Radikake Redenaars op nasionale vlak:
- MarinĆ© Botha behaal ‘n 2de plek in die Nasionale finaal (Gr. 8 Afrikaans moedertaal)
- Janika Pretorius behaal ‘n 12de plek in die Nasionale finaal (Gr. 9 Afrikaans moedertaal)
Baie geluk en dankie dogters, julle het die res van die land ‘n PUNT gewys!