)

Hoër Landbou Skool Oakdale maak hul VRL bekend

Agter: v.l.n.r.: Jesse Adams, Neil Francis, Armandt Baard en Henu Pretorius.

Derde ry: v.l.n.r.: Pieter Marais, Elkan Willemse, Tino Singe, Christie van Greunen, Daniël van Niekerk en Kobus J van Rensburg.

Tweede ry: v.l.n.r.: Matthew Stephens, Morné Els, Jurgen van Staden, Paul de Villiers, Morris Fox en Neil le Roux.

Voor: v.l.n.r.: Schutte Müller, Francois du Toit, Zander Raubenheimer (hoofseun), Wian Beetge (adjunkhoofseun), Devon Windvogel en Zandré Conradie.

Die Hoër Landbou Skool Oakdale van Riversdal, het hul Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2020 bekend gemaak.

Hoofleiers vir die Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2020 is Zander Raubenheimer as hoofseun en Wian Beetge as adjunkhoofseun.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal