)

OAKDALE ONDERSTEUNERSKLUB WOEKER

Die jaarlikse Vleesbaai 4×4 wat deur die Hoër Landbouskool Oakdale se Ondersteunsklub aangebied word, was weer vanjaar speelgenot oor die sandduine.

Vyf-en-veertig voertuig eienaars is op humoristiese wyse uitgedaag om hulle slag te wys. Mnr. Ricky Beyers se 4×4-Utopia is voorwaar die speelplek vir enige 4×4-entoesias. Die gewaardeerde borge vir die geleentheid was VW Mosselbaai, Nissan Mosselbaai, Mahindra George, S Haddad Landboudienste, GR Tyres George, Doosan, Autorama Rustenburg en Hollard Insurance CO George, LA Sport George, Loerie Bakkery asook Build it Green Construction Pty George.

Jaco Strydom het, namens die Ondersteunersklub, die projek gekoördineer. Die groep ouers van George, Mosselbaai, Oudtshoorn en Knysna lewer jaarliks ? groot finansiële inspuiting aan Oakdale.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal