)

Laerskool Outeniqua Early Act Klub

Outies het uitgereik na hawelose diere. Op 8 Augustus het Laerskool Outeniqua se Early Act Klub besoek afgelê by Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN) in Blanco. Die hele skool se leerders het donasies geskenk: 64kg babahondekos, 109kg hondekos, 69kg katkos, 360 blikkieskos, 20 sakke katsand, 85 komberse en 202 ander donasies soos speelgoed en lekkergoed vir diere. Dit was ‘n prettige dag wat die leerders altyd sal koester en is beslis nie die laaste keer wat ODIN die Early Act Klub gaan sien nie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal