)

HOËRSKOOL LANGENHOVEN VERJAAR!

Vlnr:  Hoffie Prinsloo en Reevin February met die heerlike eetgoed.

CJ Langenhoven het by geleentheid gesê: “Jy kan mense huur om vir jou kinders se geleerdheid te sorg; vir hul opvoeding moet jy self staan.”

Wyse woorde van ‘n wyse man. Die man na wie Hoërskool Langenhoven vernoem is. ‘n Leerder wat self diep geleerde spore in die skool getrap het. ‘n Man wat die opvoeding van sy grootmaakouers gesien en waardeer het. Langenhoven is op 13 Augustus 1873 (146 jaar gelede) te Hoeko gebore en is op 15 Julie 1932 oorlede in Arbeidsgenot.

Opvoeders en leerders het Neelsie se verjaardag gevier en is elkeen met ‘n heerlike ‘doughnut’ bederf! Dit bly ‘n voorreg om deel te wees van ‘n skool waar elkeen iemand is en geleerdheid steeds die hoogste prioriteit geniet.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal