Baie geluk aan Minché van der Westhuizen van Hoërskool Oudtshoorn! Sy het deelgeneem aan die Western Cape Modelling Championships en 6 Silwer en 1 Brons medalje ontvang.
Struisies is trots op jou, Minché!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…