Annika Streicher, ān graad 11-leerder van HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal, behaal ān uitsonderlike prestasie en dring deur na die finale rondte van die nasionale redenaarskompetisie.
Hierdie Dassie verwerf ook haar Eden-kleure. Die finaal vind plaas op Vrydag, 2 Augustus 2019 te Goudini.
Baie geluk, Annika!