)

Hoërskool Outeniqua bied aan “My Children My Africa”

Die bekroonde Athol Fugard toneelstuk eersdaags op die planke! Hoërskool Outeniqua se drama departement bied volgende week met trots
“My Children My Africa” aan.

Hierdie toneelstuk, wat in 1989 groot opslae gemaak het, is sedert 2018 ‘n voorgeskrewe teks vir matriek Engels 1ste addisionele taal.

Die stuk word vanaf Dinsdag tot Vrydag, soggens om 09:00, gratis in die GJB Volschenck Saal aangebied. 10 Skole uit die streek het reeds bespreek vir die geleentheid om hierdie uitstekende stuk op die verhoog te kan sien.

Daar is Maandagmiddag 15:00 ‘n optrede wat oop is vir die publiek.

Besprekings kan gemaak word by Karleine Herbst by karleineh@gmail.com

Die spelers VLNR is : Kerwin Albertus as Mr M, Morné Booysen as Thami en Lente Treurnich as Isabel

Regie is behartig deur Dania Ackerman

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal