)

Hoërskool Langenhoven se wintersport goed op dreef

Die eerstespanne van dogtershokkie, netbal en rugby van Hoërskool Langenhoven in Riversdal,het op Saterdag, 2 Maart, te Plettenbergbaai aan Hoërskool Wittedrif se sportdag deelgeneem, en die seisoen op ‘n baie hoë noot afgeskop.

Die netbal wen 9-8 teen Outeniqua, 9-4 teen Hoërskool Sentraal en verloor 7-8 teen Hoërskool Nico Malan. Die 1ste rugbyspan speel
‘n uitstekende wedstryd en seëvier met 38-7 teen Hoërskool Glenwood.

Die hokkiespan speel 0-0 gelykop teen Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium en Wittedrift. Hulle verloor 1-0 teen Hoërskool Punt van Mosselbaai.

Die skool is baie opgewonde oor die res van die seisoen!

Die eerste netbalspan:

Agter vlnr: Iné Lourens, Jana van den Berg, Jamy Riddles, Leané Human, Adunaike Herling en Marlé van Wyk.

Middel vlnr: Christel Jooste en Haigha-Rose Groenewald.

Voor vlnr: Haylé Allman en Nicolene Beukes.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal