)

Hoërskool Punt 1ste Dogters-hokkiespan presteer

Hoërskool Punt van Mosselbaai se 1ste Dogtershokkiespan het gewys wie is “baas”, toe hulle al hul wedstryde wen!

Punt se 1ste dogtershokkiespan het die afgelope naweek, tydens die Loeriefees te Hoërskool Wittedrift in Plettenbergbaai, ‘n baie suksesvolle hokkie-dag gehad. Hulle het vyf wedstyde gespeel en wen al vyf oortuigend.

Die span teken ‘n totaal van 13 doele aan en staan geen doele af nie. Dankie aan Hoërskool Wittedrift vir die lekker geleentheid.

Agter vlnr: Elize-Mari Beck, Andrea Kommer, Janade Shaw, Jana Relihan, Hanzelle van Staden en Bianca Steyn

Middel vlnr: Claire Pretorius, Carlene Müller, Christelee Delport, Minette van Zyl, Amor Coetzee, Lené van der Gryp, Kayla Duthie en Abigail Figland

Voor vlnr: Me. L. Pelser (afrigter) en Elri Venter

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal