)

Hoërskool Outeniqua : RTT leerder skitter!

p 31 Januarie het IITPSA (Institute of Information Technology Professionals of South Africa) hul algemene jaarvergadering in Kaapstad gehad.

Tydens die geleendheid is die beste RTT en IT leerder vir 2018 aangewys.
Elma Lamprecht van Hoërskool Outeniqua (Matrikulant 2018) is aangewys as die beste RTT leerder vir 2018, op grond van haar NSS eksamenpunt vir RTT.

Mnr Michael Cameron (Bestuurder van S.A. se Rekenaar Olimpiades) het die oorhandiging behartig.

Elna was by uitstek ook die heel beste leerder in RTT in die Wes-Kaap!

Die Kwaggas is baie trots op jou, Elma!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal