)

Hoërskool Punt Interact klub

Die Interact klub van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het saamgespan om byna 40 “dignity packs” vir die Mosselbaai SAPD se “Victim Friendly Room” te verpak. Dit is vir die opheffing van mishandelde vroue en dogters van die Mosselbaai-omgewing.

Die pakkies is deur ‘n trotse groep Punt-leerders aan Sersant James en Sersant Andrews van die Mosselbaai SAPD oorhandig.

Agter vlnr: Adillah Alexander , Sersant Andrews, Kelly October, Siphesihle Johnson, Sersant James en Chwayita Fihla

Voor vlnr: Omphile Mohapanela,Vuyisa Ramahomane,Erin Jeffery, Lorreney Warney

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal