)

LAERSKOOL PARK ERKENNINGSAANDE – JUNIOR EN SENIOR

Laerskool Park van Mosselbaai se leerders uit beide die grondslag –en intermediêre fase het pragtige prestasies deur die loop van 2018 behaal en ons is baie trots op elke leerder.

Die volgende spesiale prestasies is behaal:

Kayla Esselen (foto bo:) ontvang toekennings vir: Beste prestasie in Engels, Lewensoriëntering, Skeppende kuns, Tegnologie asook Ekonomiese en Bestuurswetenskap, Dux-leerder 2018, Mees veelsydige Graad 7-leerder, Sportvrou, Beste dogters-atleet, Beste netbal speelster o/13 en Beste dogter tennisspeler

Junior algemene kennis

Eerste plek: Johan Schoeman
Tweede plek: Liam Marais
Derde plek: Waldo Crauss

Junior sportman en – vrou

Beste atleet – seun: Dylan Stander
Beste atleet – dogter: Sadie Quinton

Die volgende borge word bedank vir die kontantpryse: Basson Piek – Rauch Gertenbach, Donovan Sheppard – De Jagers, Mnr en Mev Pienaar – De Ville’s, Wouter Kotze – PSG en Danie Stander

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal