)

Laerskool Outeniqua Gr 4’s tree op as kelners

Laerskool Outeniqua van George se graad 4-leerders het op 23 Oktober hulle puik van hul taak gekwyt by hul kwartaallikse Spur-aand. Die graad 4’s het die kelners met geesdrif en entoesiasme ondersteun.

Die aand was ‘n reuse sukses met smaaklike kos en ‘n gesellige atmosfeer. Baie dankie aan Johan Burger van Geronimo Spur vir die geleentheid en ondersteuning.

Foto bo: v.l.n.r: Hier help Juan Steenhuisen, Nina du Plessis en Tahsin Rahman een van die kelners met bestellings.

V.l.n.r: Zahn Westerhuis, Luke Schippers en Anika Pretorius is op hul pos om die tafels reg te maak vir die volgende kliënte.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal