)

Laerskool Park by Bredasdorp atletiek

Atlete van Laerskool Park in Mosselbaai het as volg presteer by die atletiek byeenkoms in Bredasdorp:

Drie eerste plekke, drie tweede plekke, vier derde plekke en drie vierde plekke.

JL van Rensburg, o/13, was die seunsatleet van die dag en het die diskus-rekord verbeter.

(FOTO:) Voor vlnr: Nadia Wentzel en Mischa Jansen

Middel vlnr: Walter van Rensburg, Shakira September, Marzaan van der Linde, Camila Vosloo en Nico Pienaar

Agter vlnr: Hanno Louw, JT Strydom, Siegfried Stander, JL van Rensburg, Ruan van Zyl, Eduan Thorn en Kurt Coetzee

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal