HoĆ«rskool Langenhoven van Riversdal, se Raad van Leerders se doel is om leiers in die skool te wees, maar ook om ān positiewe verskil in mense se lewens te maak.
Die Raad van Leerders se gemeenskapsgroep het in Augustus hulle harte oopgemaak, deur ān kleuterskool, Karolās playgroup, te gaan verf. Hulle het ook speelgoed vir die leerders uitgedeel. Die verf is deur Stilbaai Suid-Kaapverf geskenk.
Op die foto verskyn HoĆ«rskool Langenhoven se gemeenskapsgroep saam met die leerders en onderwysers van Karolās playgroup, vlnr: Lourens van Vuuren, Janique Gerber, Jana van den Berg en Elrike Kleynhans.