)

Spesiale toekenning aan Hoërskool Langenhoven leerkrag

Die nasionale onderwysdepartement gee jaarliks erkenning aan onderwysers vir uitmuntende diens, onderrig en uitslae in hul onderskeie OBOS-streke.

‘n Paneel van die WKOD besoek genomineerdes by hul onderskeie skole en wys dan die wenners van die brons, silwer en goue medaljes aan.

Op Vrydagaand, 24 Augustus het Hardy de Beer, onderwyser aan Hoërskool Langenhoven op Riversdal, ‘n goue toekenning vir sy besondere bydrae aan die Hoërskool-onderwys in die Eden/ Sentraal Karoo ontvang.

Die onderwys is vir hierdie leerkrag nie net ‘n beroep nie, maar ‘n roeping en passie wat hy daagliks in sy klasse uitleef.

Sy leerders en kollegas sien hom as ‘n pligsgetroue mens wat sy taak met toewyding en absolute motivering aanpak.

Die skool wens hom hartlik geluk en voorspoed toe met die aanwys van die Nasionale wenner.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal