)

Hoërskool Outeniqua ruiter presteer in uithourit

Lara le Roux van Hoërskool Outeniqua in George en haar reunperd, Kanna Kadin, het op 3, 4 & 5 Julie aan die Fauresmith Internasionale 204 km uithourit deelgeneem. Die ysige temperature in Fauresmit het gewissel tussen -6,5 grade en -4 grade.

Lara het vir die WP liggewigspan deelgeneem, waar sy ‘n 6de plek verwerf het en ‘n algehele 12de plek. Daar was 374 deelnemers.

Die WP liggewigspan het silwermedaljes ontvang vir hul 2de plek. Daar was 9 provinsiale spanne, 1 Erasa span, 1 Barbarian span en ‘n span van Australië.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal