)

Laerskool Park gimnastiek

Nikolas, Karli-Louise en John-Daniel van Laerskool Park in Mosselbaai, het Eden die afgelope naweek in Kaapstad verteenwoordig by die Wes-Kaap Gimnastiek-kampioenskappe. Hulle het pragtig presteer en aldrie is gekies vir die Wes-Kaap Gimnastiekspan wat 2-5 Oktober aan die 2018 SAGF Gimnastiek Spele in Pretoria gaan deelneem.

Uitslae as volg:

Karli-Louise Eurotramp Level 4 GOUD
Double Mini Level 4 4de plek plasing
Nikolas Eurotramp Level 4 SILWER
Double Mini Level 4 GOUD
John-Daniel Eurotramp Level 7 SILWER
Double Mini Level 7 BRONS

FOTO BO:

Vlnr: John-Daniel Minnie, Karli-Louise Weston en Nikolas Weston.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal