Ian de Jager, ‘n Gr 7-leerder van Laerskool Outeniqua in George, is gekies om deel te wees van die Nasionale Muurbal Akademie wat vanaf 9 tot 12 Augustus 2018 by die Universiteit van Pretoria gaan plaasvind. Slegs die top spelers van die land word uitgenooi na hierdie geleentheid.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










