Baie geluk aan hierdie drie dogters van Laerskool Outeniqua in George wat gekies is om Eden by die Inter-Distrikte Netbaltoernooi te Wellington te verteenwoordig vanaf 12 tot 14 Julie. Laerskool Outeniqua is voorwaar trots op hulle.  V.l.n.r. Jayda van Antwerp, Abigail Olivier, Conthesha Scott