Laerskool Outeniqua in George is baie trots op Mia Buxmann (links) en Zethu Shoto (regs) wat opgeneem is in die o/12 Wes-Kaap Netbalspanne. Hierdie spanne neem gedurende die Junie/Julie-vakansie aan die SA All Ages toernooi in Gauteng deel.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










