Dié skaakspelers van Laerskool Outeniqua in George is ingesluit in die Edenspan wat 19-20 Mei 2018 aan die Wes-Kaap Individuele Skaakkampioenskappe in Kleinmond gaan deelneem. Hierdie spelers gaan te staan kom teen Weskus, Overberg, Metro en Cape Winelands. Voor: René Badenhorst, Enrico Michaels Agter: Wilco Coetsee, Conrad Holm