HSP-personeel bedank Rauch/Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mosselbaai vir die borgskap van ons personeelhempies. Ons personeel is Proudly Punt! Op die foto in die middel voor is Mnr George Krause van Harcourts Mosselbaai, Mnr. Ferdi Pieterse (skoolhoof) en Mnr. Basson Piek van Rauch/Gertenbach Prokureurs.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










