)
Hoërskool Punt bedank borge van personeelhempies

HSP-personeel bedank Rauch/Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mosselbaai vir die borgskap van ons personeelhempies. Ons personeel is Proudly Punt! Op die foto in die middel voor is Mnr George Krause van…

Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom nuwe personeel

HSP verwelkom graag die volgende personeel by die Punt-familie: Agter:  Me. Marie Skeen, Me. Liandre le Clus Middel:  Me. Jo-Mari van der Merwe Voor:  Me. Marlene Botha, Caro Barkhuizen