Vyf atlete van die Dasse is in die Eden Hoërskole Atletiekspan opgeneem. Hulle is van links: Mienke Doubell (diskus), Petro Pretorius (diskus), Stephani Heenop (driesprong & 400m hekkies), Stephan Prinsloo (diskus) en Lazlo-John Paulsen (2000m hindernis).
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










