)

Hoërskool Langenhoven se hoofleiers woon opleiding by

Radandt Malherbe en Janique Gerber, hoofleiers van Hoërskool Langenhoven het op Saterdag, 10 Februarie 2018, ‘n Leerderberaad opleiding te Oudtshoorn bygewoon.

Die opleiding was deur FEDSAS aangebied en hul doel was om die leerders te inspireer en hul te wys watter groot rol leiers in ‘n skool speel. Daar is ook aan hulle oorgedra die doel en belangrikheid wat hulle op die skool se Beheerliggaam het. Radandt en Janique het hierdie opleiding baie leersaam gevind en het net weer besef hoe groot voorreg en belangrike rol hulle in die skool speel. Beide ontvang ‘n sertifikaat van die Wes-Kaap Onderwysdepartement vir die voltooing van die opleiding.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal