)

Paul Roos Gimnasium leerder wen eerste rondte van Blitsbrein Junior

Hoƫrskoolleerders van dwarsoor die land ding in die volgende aantal weke mee om as die eerste Blitsbrein Junior gekroon te word. Die program word Maandae om 18:00 op via, kanaal 147, gebeeldsend.

Luc van der Veen (16) van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het aan die eerste rondte op Maandag, 6 Januarie deelgeneem en het as die eerste wenner geseƫvier. Jan-Hendrik du Toit van Hoƫr Jongenskool Paarl het die tweede plek ingeneem. Luc het van die begin bewys dat sy algemene kennis moeilik geklop gaan word!

Welgedaan, Luc! Jy Rock!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – HoĆ«rskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. HoĆ«rskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en HoĆ«rskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal