Ying-Shan Tseng
Ying-Shan Tseng ontvang vanjaar 4 trofeë naamlik:
- JOHANNES VAN ZYL TROFEE vir die beste komposisie of musikale verwerking
- ILZE DE VILLIERS TROFEE vir die mees belowende sangleerder
- JUNIOR RAPPORTRYERSPRYS vir musiek
- JOHAN MATTHEE TROFEE vir besondere kulturele prestasie
Baie geluk, Ying-Shan