)

Paul Roos Gimnasium deel in Eskom Expo

PRG het op Vrydag, 23 Augustus, deelgeneem aan die Eskom Expo vir jong wetenskaplikes. Paul Roos het 23 leerders (22 projekte) ingeskryf en is beloon met 3 Goud, 11 Silwer en 7 Brons toekennings. PRG spog ook met 4 kategorie-wenners uit 378 take en een leerder. Francois Malherbe is gekies is om aan die nasionale kompetisie deel te neem later vanjaar. Sy projek het gehandel oor ‘n nuwe manier om die bytkrag (bite force) van ‘n dier te bepaal.

Baie geluk aan al die deelnemers!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal