)

Worcester Gimnasium kies Mnr en Mej Worcester Gimnasium 2019

Mnr & Mej Worcester Gimnasium 2019 was weer ‘n skouspel van ligte, klank en aksie wat almal se asems weggeslaan het.

Vanjaar se skouspel is aangebied deur die bekende Simoné Nortmann Pretorius met die tema Ever After. Hierdie ongelooflike produksie is vanjaar weer deur mev. Mariëtte (Bruwer) Conradie op die planke gebring en is weereens ‘n bewys van die hoogste gehalte produksies wat WG aanbied.

Dankie aan al die deelnemers, ouers, personeel en borge wat die aand moontlik gemaak het.

Ons is trotse Bosvarke.

WG dié skool van UITNEMENDHEID!! ONS KONDIG MET TROTS DIE WENNERS AAN:

Mej WG 2019 – Anja Joubert
1ste prinses – Juanita McPherson
2de prinses – Nashitah Africa
Mnr WG 2019 – JW Uys
1ste prins – Ivan Roodbol
2de prins – Hannes Joubert
Mej Junior 2019 – Hermien Hugo
1ste prinses – Eden Phillips
2de prinses – Zita Stanley
Mej Persoonlikheid – Lerecia McPherson
Mej Fotogenies – Abby Louwerens
Mnr Persoonlikheid – Bredan Groenewald
Mnr Fotogenies – Ivan Roodbol
Mej Persoonlikheid Junior – Eden Phillips
Mej Fotogenies Junior – Alexa Viljoen

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal