)

Hoër Jongenskool Paarl See-en-Sand 2018

Dit is vanjaar die vyfde agtereenvolgende jaar wat ‘n Hoër Jongenskool Paarl-leerder by See-en-Sand as Victor Ludorum aangewys is. Dertien leerders van Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope vakansie die See-en-Sand-lewensreddingskursurs in Hermanus voltooi.

Die Nasionale Seestrandinstituut is reeds in 1971 deur Sparks Esterhuysen gestig om jongmense op te voed om verantwoordelik en beleef te wees. Al hulle kursusse en kampe is op hierdie beginsels gebou en bied ook gespesialiseerde natuur- en oseaan-opleiding vir jonk en oud.

Hulle sal jou alles leer wat jy moet weet oor die see en see-veiligheid. See-en-Sand het gegroei tot ’n gerespekteerde organisasie wat selfs opleiding aan die vloot en leër bied.

Ivan van Rooijen is vanjaar aangewys as Victor Ludorum en sodoende bekroon as die vyfde agtereenvolgende HJS-leerder wat hierdie prestasie behaal.

Agter vlnr: Mark van Eyssen, John-John du Toit, Joshua Nel, Luan Strauss

Middel vlnr: Liam Roux, Johan Neethling, Adam Deacon, Eric Slabbert, Freddie Kirsten

Voor vlnr: Ivan van Rooijen, Keith Jonker, Bernabé de la Bat, Kobus Koch

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal