)

Laerskool Hugenote leerder skitter in dans

Beate van Niekerk van Laerskool Hugenote in Wellington, het die naweek van 18 tot 20 Mei aan die “South African Line Dance Masters Championship” in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal deelgeneem. Sy het in haar afdeling van “Newcomer” in ouderdom “Junior-Female” skoonskip gemaak en 1ste plek geneem.

Hulle moes 3 danse doen, nl: Cha Cha, ‘n Walts, asook ‘n Westcoast Swing. Beate dring deur na die groot “ World Dance Master Championship “ wat op die naweek van 10 tot 13 Augustus in Blackpool UK (Engeland) plaasvind.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal