)

FW: KFC PUNT KRIEKETFEES 2019

Hoƫrskool Punt Krieketfees se span: Voor vlnr: reece Taljaard, Kyle Moodley, Miguel Godinho, Heinrich Kamineth, Keith du Toit, Keanu Cilliers, Gerhard Vosloo.

Agter vlnr: Mnr J Slabber (spanbestuurder), Dale Jansen, Rohan Pace, Heinrich Alberts, Jan-Hendrik Marx, Estian Hobbs, Ian Visser, Conrad Strydom, Zach Oellrich

Hoƫrskool Punt, Mosselbaai, is trots om weereens in 2019, in samewerking met KFC Heiderand, en Voorbaai, die KFC Punt Krieketfees vir o/19-spanne aan te bied. Dit is vanjaar die 21ste keer dat skole van regoor Suid-Afrika hier in die Suid-Kaap bymekaar gaan kom om krieket te speel.

Die doel van die fees is om aan o/19-seuns die geleentheid te bied om hul vaardighede te slyp, vriendskappe te smee en die pragtige omgewing te verken en te geniet om sodoende tot die ontwikkeling van ons plaaslike krieket en gemeenskap by te dra.Ā  Die fees vorm ook met trots deel van die Mosselbaai Munisipaliteit se jaarlikse sportfees wat ā€˜n aktiewe leefstyl aanmoedig enĀ  Mosselbaai, die dorp, bemark.

Vanjaar neem 26 skole aan die toernooi deel. Wedstryde word in George, Oudtshoorn en Mosselbaai gespeel en wedstryde sal daagliks om 09:30 by die verskillende velde afskop.

Hoƫrskool Punt nooi almal uit om die verskillende velde te besoek en die spanne te ondersteun. Hoƫrskool PUNT en KFC is trots om deel te wees van hierdie projek!

Hierby aangeheg vind u ā€˜n afskrif van die wedstrydbepalings.Ā  Enige navrae kan aan Rudolf Botha by Puntkrieketfees@gmail.comĀ  gerig word.

Hierdie is ā€˜n trots HoĆ«rskool Punt en Mosselbaai Dorp geleentheid!

Mnr Rudolf Botha is die hoof-organiseerder.

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal