)

Errie-presteerders geniet PWC-inligtingsdag

Vier graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo, Jané Willemse, Hanné Swart, Sbonelo Hadebe en Clariz Olivier, is genomineer om ‘n inligtingsdag van die internasionaal bekende ouditeursfirma, Price Waterhouse Cooper (PWC), by te woon.

Dit is ‘n besondere voorreg en onbeskryflike blootstelling vir die leerders om hierdie dag by te woon. Tydens dié dag is die leerders die geleentheid gebied om aansoek te doen vir studiebeurse met ‘n werkskontrak na afloop van hul studies.

Die Erries is dankbaar vir die geleentheid en het die blik op hulle moontlike toekoms waardevol gevind.

Vlnr: Hanné Swart, Claric Olivier, Jané Willemse en Sbonelo Hadebe

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal