)

Hoërskool Outeniqua Tienertoneel “Hittegolf”

Spelers van links: Lente Treurnich, Le Roux Nieuwoudt, Karien Burger, Karleine Herbst (regie), Carien du Plessis, Paul Slater en die Tegniese span, Luan Stander en Simone Schoeman.

Hoërskool Outeniqua, George, se leerders neem 17 Augustus deel aan Tienertoneel by die ArtsCape in Kaapstad.

Die produksie se naam is “Hittegolf” en is geskryf deur Martyn le Roux.

Dit is oorspronklik ‘n radiodrama wat vir die verhoog verwerk is deur Karleine Herbst.

Hittegolf handel oor 2 dae van intense hitte tydens 2017 se droogte in die Kaap en alles wat dan gepaardgaande verkeerd loop in hierdie gesin van Belville se lewens.

Dit is ‘n donker komedie,’ n lag met ‘n traan. Beslis’ n onvergeetlike teaterervaring!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal